Vanselfsprekend

Vanselfsprekend.  Die Engelse noem dit “entitlement”.  Ek is geregtig daarop.  Ek kwalifiseer daarvoor.  Dit kom my toe.  En dit gaan oor veel meer as tamaties.  Ons haal so vanselfsprekend op `n koue dag `n warm baadjie uit ons kas.  `n Baadjie met baie ander maters in allerhande kleure en groottes vir `n variasie van geleenthede en temperature. 

Die Klein Jakkalsies

Wanner die lewe ons van ons rusbanke en troontjies kom afstamp, dan maak die klein jakkalsies skielik nie meer saak nie.  Driehoek se tragedie sê siesa dat ons teem oor toonnaels en boetebessies en kilogramme.  Ons moet `n slag weer verby die chaotiese brousel van werkstres en skoolstres en lyfstres en deurmekaar huise en te min tyd en tot tien tel en rekeninge kyk, en net weer `n slag dankie sê.  Leer.  En luister.

February 2019

The jokes have been made – yes, according to statistics, the new year’s crowd in the gym have left the building…Either they haven’t got the results they wanted, or they were simply overwhelmed again by the rat race of 2019… But not in OUR studio!