Die huisvroue wat ek ken is elke oggend vroeg in die gym want hulle dagboeke is vol en die ure in hul dag dikwels heeltemal te min. Hulle is betrokke, behendig en belese…

Just remember, you first have to exercise, to want to exercise. The weather SHOULD be little regarded.
Party dae is propvol hoogtepunte, lekkerkry oomblikke, glimlagte en verrassings. Ander dae is voorspelbare roetine-dae