Hierdie verjaarsdag is my hart dankbaarder as ooit. Ek staan stil en verwonderd oor dit wat ek nog alles kan doen – hoog spring, diep squat plank en plié. Hierdie Mirns is die tannie van Instagram en YouTube, deel van die vyftigplussers en springlewendig

