Dis waarom ek STEEDS oefen… December 4, 2022 Manoeuvres @ Mirna's Ek glo steeds dat daar geen beter oefenplek in die hele wye wêreld is nie, en is so trots in die wete dat ons amper soos een groot familie is.