
It was a memorable evening, with lots of laughter, applause, jokes, and appreciation, and more than ever my heart is filled with an immense sense of pride and gratitude…
It was a memorable evening, with lots of laughter, applause, jokes, and appreciation, and more than ever my heart is filled with an immense sense of pride and gratitude…
Partykeer vergeet ons iets omdat dit eenvoudig nie vir ons belangrik genoeg was nie. En partykeer vergeet ons doodeenvoudig omdat ons menslik is
Difficult times or life challenges can have us feeling like we’ve lost our sense of direction. Or that we’re stuck at a Stop and Go forever.
Sy was geliefd, en was altyd bereid om meer te gee as te ontvang.
Oiu het haar talent en passie onbaatsugtig uitgeleef.
Onregverdig. Mens hoor die woord baie in die fiksheidsbedryf: “Dis onregverdig dat jy so dun soos ‘n graatjie is en ek net vir ‘n bord kos kyk, dan word ek vet.”
I don’t need to be okay or not okay to be worthy of support, love, and acknowledgement. I am what I am, just like you are what you are – and whatever that might be, it’s okay.
Elke mens se seerplek verskil, elke mens se pyndrempel verskil. Nie een van ons is immuun teen pyn nie…
Our bodies are our homes, with scars, triumphs, tragedies, and countless stories.
Die ding van ʼn spieël is, maak nie saak waarvoor jy hom gebruik nie, hy jok nie!
May you find the courage to get rid of all the trash in 2023, to make room for the treasures, may you clear the clatter, and make room for YOU!
Net so bietjie. Dit bly eintlik die geheim. Ons hoef nie berge te versit op een slag nie, net een tree op ‘n slag, een minuut op ‘n keer.
Ek glo steeds dat daar geen beter oefenplek in die hele wye wêreld is nie, en is so trots in die wete dat ons amper soos een groot familie is.