Ons sou so graag vir Pa nog lank by ons wou hou, maar die Groot Opsteller het ‘n ander Sodoku-plan vir Pa se lewe in gedagte gehad.
Ons sou so graag vir Pa nog lank by ons wou hou, maar die Groot Opsteller het ‘n ander Sodoku-plan vir Pa se lewe in gedagte gehad.
Geheime kan lei tot gevegte, egskeidings, hofsake, skande, steelfoto’s, drama, en trane, trane, trane.
Short and slow steps are okay – patience is the most underrated strategy for achieving almost anything.
‘n Regte, egte glimlag is aansteeklik, soos daardie een van ‘n dogtertjie wat aan haar ma se rok vashou.