“Fokus, meisie …”! April 12, 2026 Manoeuvres @ Mirna's Fokus gaan nie daaroor om meer dinge te doen nie. Dit gaan daaroor om minder dinge tegelyk te probeer doen.