Mag ek en jy hierdie jaar verwonderd raak en mooi kyk. Minder veroordelend na mekaar, en onsself kyk.
Mag ek en jy hierdie jaar verwonderd raak en mooi kyk. Minder veroordelend na mekaar, en onsself kyk.
Although Covid has stopped its path of destruction in our town, our community has still lost quite a few much-loved members in the past few months.
Ek sukkel om die mooiste Afrikaanse woord daarvoor te vind. Die Nederlanders noem hierdie geklets “gekeuvel”, en die Engelse praat van “chit-chat.”
It’s the dreamers who can also take action that are the ones who make the world a better place.