Dalk moet ons almal in 2019 so bietjie meer gepla raak met die maan – met kinderlike opgewondenheid meer ingestel raak op die klein wonderwerke, en meer daarna uitsien om ons omstandighede te verander vir onsself. Ophou om ander te blameer vir ons gewig, ons vooroordele, ons hartseer en ons vrese.
We live in a culture obsessed with youth and the futile task of keeping it. It`s the number one focus of marketers, product designers and cosmetic surgeons. But, alas, no matter how often you dye your hair, update your wardrobe, keep your wrinkles in check and lie about your age – that damn, unavoidable, irrevocable, inexorable thing called AGEING happens. It’s an undeniable fact – everybody ages, even Tom Cruise (sigh).
Die punt is dit – Of jy `n laatkommer of `n pynlike pliggie is, 2019 het op presies dieselfde tyd oor elkeen van ons gebreek – die vraag bly staan – gaan vanjaar ook net nog `n slagveld van leë beloftes aan jouself wees? Of gaan dit `n jaar word van weerbegins. Beterdoen. Diepergaan haal?