Ek het toe al besef dat Ouma-wees lankal nie meer grysbolla-tannies met deeg bo-arms is nie. Oumas van hierdie eeu is fiks, hulle speel gholf, hulle is verbeeldingryk, en prettig.

“It is what it is” is not a resignation; it’s an affirmation of our ability to adapt, grow, and thrive.
As jy wil hoog vlieg moet jou vlerke sterk genoeg wees om jou te dra, en jy moet geen vrees vir hoogtes hê nie.