Soos wat ons die lewe leef en beleef, kom ons agter dat elke ‘hoekom’ nie noodwendig ‘n aanvaarbare antwoord het nie.
Soos wat ons die lewe leef en beleef, kom ons agter dat elke ‘hoekom’ nie noodwendig ‘n aanvaarbare antwoord het nie.
In the end, our actions will still be an outgrowth of our thoughts. ATTITUDE and ACTION, these two things are closely related.
Titels het ‘n manier om afstand tussen mense te skep. Is dit regtig nodig? Ek dink nie ‘n titel is werklik ‘n aanduiding van ‘n persoon se ware waarde en bekwaamheid nie.
We let our calendars make excuses for us – “I’ll start on Monday, next week, next month…We put of decisions, hit the snooze button, skip the gym, or simply don’t complete tasks because we don’t feel like it.