…Mag jy hierdie Kersfees saggies dra wanneer jy jouself “opcheck”. As jy, soos ek, hier in die doodsnikke van 2019 probeer orde skep van die warboel goeters en laaste verpligtinge in jou kop, mag ons elkeen opnuut vrede vind in die wete dat Sy genade vir ons genoeg is.
My mindset had to change. My lifestyle had to change. It came at a price. I had to compare the need to eat to the need to lose weight – it comes down to this question: Do you want to enjoy food, or do you want to enjoy losing weight?
As jy êrens, alleen, by ‘n Spa wil platval, doen dit, of as jy heeldag in die bed wil bly met `n bottel rooiwyn, ‘n sondige sjokoladekoek en ‘n wonderlike boek, “by all means, go for it”