We learned about honesty and integrity from a very young age – that the truth matters. That you don`t take shortcuts or play by your own set of rules. And that success doesn`t count unless you earn it fair and square…
Ek dink ek verstaan vandag beter waarom my ma ons drie dogtertjies destyds in die kar geboender het al die pad na Vanderbijlpark se oudiologie hospitaal vir `n oortoets. “Want dit klink nie of julle ore het nie”, het sy oppad gesê.
Maybe walking the dog used to seem like a chore, and now, like the weekly trip to Checkers, you actually look forward to it.
Dit help niks om tydens `n inperking vas te klou aan wanneer presies dit verby sal wees nie. Bôggerol niks! Ek het geleer dat jy diep moet asemhaal en net moet vashou aan wie jy is en waarin jy glo.