Wat is in ‘n naam…? January 30, 2025 Manoeuvres @ Mirna's …Daar was ’n tyd in my lewe toe ek gedink het my naam was maar net… ’n naam.
Die “M”-woord August 15, 2021 Manoeuvres @ Mirna's Daar is `n hele paar WhatsApp-gewoontes wat my nogal kan irriteer. Moenie verkeerd verstaan nie, ek gebruik ook verkortings en emojis, ons is mos maar almal so bietjie uitgelewer aan selfoon-Afrikaans.