DIE NIE-ALLEEN-NIE VAN ALLEEN July 11, 2021 Manoeuvres @ Mirna's Wat `n wonderlike verrassing om te ontdek hoe nie-alleen-nie alleen kan wees.
Ballade vir dié enkelinge… April 26, 2020 Manoeuvres @ Mirna's My wens vir jou is dat jy ervaar hoe elkeen van daardie krakies van eensaamheid met vrede gevul word.