Werk, werk, werk… March 11, 2022 Manoeuvres @ Mirna's Wat ‘n voorreg vir my, om harde werk elke dag te sien en te beleef – dis daar, in ons studio, in elke instruktrise wat op ons verhogie klim, in vroue uit soveel verskillende suksesvolle beroepe, wat oefen ‘n prioriteit maak.