Wie’s bang? January 21, 2024 Manoeuvres @ Mirna's Het jy geweet dat die nommer een vrees in die wêreld is om ‘n toespraak voor mense te lewer? Die derde grootste vrees, is die vrees vir die dood.