Veerkragtigheid. Dis nie iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Brümmer sê navorsers in Amerika meen dit het als te doen met individuele volharding. En sy`s reg, dis hier, oral om ons.