My dag December 1, 2019 Manoeuvres @ Mirna's As jy êrens, alleen, by ‘n Spa wil platval, doen dit, of as jy heeldag in die bed wil bly met `n bottel rooiwyn, ‘n sondige sjokoladekoek en ‘n wonderlike boek, “by all means, go for it”