Silwer randjies August 16, 2020 Manoeuvres @ Mirna's Ek troos my met `n paar feite: Ons God was en is nog nie `n dag in lockdown nie. Ek is Sy kind en dit bly genoeg. Elke donker wolk het `n silwer randjie