Bewyse, bewyse … March 1, 2026 Manoeuvres @ Mirna's n Lekker drukkie bewys iemand gee om, en die sagte geritsel van ‘n boom bewys dat daar ‘n windjie waai, al kan ons dit nie eens sien nie.