Daar`s baie wat ek en jy kan skenk, behalwe bloed en organe en hare vir kanker – daar`s ons glimlag, ons tyd, ons ontvanklikheid, ons moeite, ons vriendskap, ons integriteit en ons aandag. Ons kan almal skenkers wees.