Keriekstieks Ouma! February 25, 2024 Manoeuvres @ Mirna's Ek het toe al besef dat Ouma-wees lankal nie meer grysbolla-tannies met deeg bo-arms is nie. Oumas van hierdie eeu is fiks, hulle speel gholf, hulle is verbeeldingryk, en prettig.