IN DIE NUWE NORMAAL VAS AAN `N PAAL? August 30, 2020 Manoeuvres @ Mirna's …Net so gaan my en jou persepsie van die lewe na lockdown ons “nuwe” normaal bepaal. Natuurlik is ons nie almal in dieselfde bootjie nie, en ons elkeen se storm lyk anders.