Die katarsis van ‘n narsis June 2, 2022 Manoeuvres @ Mirna's Narsisme is so oud soos die berge. Jare gelede al, in 1911, het die psigo-analis Otto Rank reeds geskryf oor narsisme, en die gedrag gekoppel aan selfbewondering en eiewaan.