Spekbome kan ontslae raak van amper 10 ton koolstofdioksied per jaar, omdat dit kompleet soos `n spons die koolstof uit die atmosfeer absorbeer. Boonop kan dit tot 200 jaar lank leef en het baie min water en sorg nodig.