’n LEKKER MENS November 1, 2020 Manoeuvres @ Mirna's Lekker mense spring nie noodwendig elke dag uit hul velle van vreugde nie – hul vreugde is daardie gevoel van krag, energie en vertroue dat hul lewens in `n Hoër Hand is.