Jy staan twee en `n half ure in die ry by die bank – jy kan slange vang. Die verkeerskonstabel wat die boete uitskryf behandel jou soos `n stout kind – jy wil ontplof. Briesend oor die kelner stadig is. Woedend oor iemand jou selfoon gesteel het…