Hoe gaan dit nog met jou? March 24, 2019 Manoeuvres @ Mirna's Het jy al agtergekom hoe mense sê “Hallo, hoe gaan dit?”, sonder om eers te wag vir `n antwoord terwyl hul verby jou stoom op die stoep voor Clicks…So in een asem – hallo en hoe gannit en koebaai en daar trek hulle…