…Ons mag maar kwaad wees, maar ons moenie kwaad BLY nie. Niks gaan sekerlik ooit weer dieselfde wees nie, maar eendag gaan ons weer die voorreg hê om ongestoord om `n braaivleisvuurtjie te kuier in die Krugerwildtuin.