En soos elke jaar dié tyd neig ons mos so bietjie na terugkyk op en terugdink aan al 2018 se onthou-oomblikke. Ek raak so opgewonde soos `n veldhaas in lang gras as ek dink aan al die duisende klein momente van 2018 – dit was `n goeie jaar!