Hallo Nina… September 29, 2024 Manoeuvres @ Mirna's Ek kan nie regtig in woorde beskryf wat gebeur wanneer ‘n mens daardie klein bondeltjie vir die heel eerste keer vashou nie.