Ek het geleer dat mens nooit te oud is om iets nuuts te leer nie. Dat daar altyd `n nuwe perspektief, uitdaging en geleentheid opduik. En dat dit nooit te laat is om nuwe ruimtes te ontdek nie.