GEKEUVEL… January 15, 2022 Manoeuvres @ Mirna's Ek sukkel om die mooiste Afrikaanse woord daarvoor te vind. Die Nederlanders noem hierdie geklets “gekeuvel”, en die Engelse praat van “chit-chat.”