Ek verlang sommer van voor af na daardie lekker goeie ou dae van kilometers ry na ATKV en Interhoër-kompetisies, tennisligas, krieket kragmetings en hokkiewedstryde. Goeie tye. Goue tye.