`n Kopskuif oor kos…

Wees teenwoordig in die oomblik wanneer jy sit en eet. Dek weer die tafel. Geniet elke happie. Stap meer, drink water en wees bewus van elke dingetjie wat jy doen. As 2020 ons een ding geleer het is dit dit:  Die lewe is kort- veels te kort om ‘n onmoontlike dieet te volg wat vir jou onvolhoubare resultate gaan bring.
 Bewustelik lewe, dis die geheim