“Se retirer” March 10, 2024 Manoeuvres @ Mirna's “Aftree” beteken definitief ook verskillende dinge vir verskillende mense. Vir baie mense is dit ‘n lekker gedagte om te weet jy kan pouse hou, sonder dat jy moet wag vir ‘n klok om te lui!