Gelukkig hou ons nooit op leer nie. Solank ons aanhou probeer, sal ons leer en leer totdat ons, anderkant uitkom, deur die lewe, blink gepoleer! `n Mens kan mos nie net daar sit nie, of hoe…?