Pa`s fees… June 18, 2022 Manoeuvres @ Mirna's Een dag as ons kinders self groot is sal hulle verstaan wat ons hulle wou leer, en wat God ons almal wou leer. Maar vir nou, bly geduld, aanmoediging en liefde, en die waardevolste hiervan is die liefde – die onvoorwaardelike liefde“.