“Die wolke het ons gevind!”, het baie boere in die Karoo gejubel. Ek kan my net voorstel – die verwondering op kleuters se gesigte om vir die heel eerste keer regte reëndruppels te sien.