Een dag as ons kinders self groot is sal hulle verstaan wat ons hulle wou leer, en wat God ons almal wou leer. Maar vir nou, bly geduld, aanmoediging en liefde, en die waardevolste hiervan is die liefde – die onvoorwaardelike liefde“.

We all LOVE Tom Cruise, have the greatest respect for what he has achieved even though he is dyslexic, admire the fact that he performs most of his stunts himself, and can’t get enough of his dazzling smile…
Narsisme is so oud soos die berge. Jare gelede al, in 1911, het die psigo-analis Otto Rank reeds geskryf oor narsisme, en die gedrag gekoppel aan selfbewondering en eiewaan.