So, ydel of te nie, ek wil elke dag streef om die beste te lyk en te wees wat ek kan, maar ek wil ook onthou waaroor die lewe werklik gaan. Ek wil elke vou en groef en plooi van hierdie lyf vier, maar ek wil ook probeer onthou wie ek is en waarheen ek oppad is.

