Manoeuvres

@ Mirna`s​

THE PAIN COMPANION

But, because of pain, we can feel the beauty, tenderness, and freedom of healing.  We must feel it to heal it.  Pain insists upon being attended to. God whispers to us in our pleasures, speaks in our consciences, but shouts in our pains. It is His megaphone to rouse a deaf world.
Read More

Niksvermoedend

Veerkragtigheid. Dis nie iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore.  Brümmer sê navorsers in Amerika meen dit het als te doen met individuele volharding.  En sy`s reg, dis hier, oral om ons.
Read More

Lig jou ken

…Magé is nie net nog `n hoofdogter nie.  Busisiwe is nie net nog `n oppasser nie.  Jy is nie net sommer nog `n juffrou, of middelkind, of ma, of huisvrou, of ouma, of sekretaresse, of prokureur nie.  Jy maak saak. 
Read More